Michael Cera

Michael Cera
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 7 Junie 1988 (1988-06-07)
Nasionaliteit Kanadees
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Michael Cera (gebore 7 Junie 1988) is 'n Kanadese akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Juno (2007), Superbad (2007), Nick and Norah's Infinite Playlist (2008), en Scott Pilgrim vs. the World (2010).


Developed by StudentB